Roodies gee om - Vrydag, 13 November 2017

Ons reik ons hand van omgee uit aan L/S Protearif sowel as L/S Muldersdrift.

Ons hou môre Vrydag, 13 Oktober ‘n muntlegging ten bate van beide skole se noodfondse.

Enige donasies is welkom.

Indien u enige skenkings wil maak buiten ‘n geldelike bydrae kontak asb. die kantoor.

#Roodiesgeeom
#Waardegedrewe
 

Hand van Omgee