Netbal 0/10-OEFENSESSIE

Datum

Geagte 0/10-Netbaldogters

Hiermee nooi ek julle uit om Donderdag, 11 Februarie 2016, vanaf 15:00 – 16:00 ʼn oefensessie by te woon.  Die amptelike oefening begin op Maandag, 15 Februarie 2016, vanaf 13:30 – 15:00.

Atlete word verskoon en geen speelster sal gepenaliseer word as sy nie die sessie bywoon nie.

Die 0/10-netbalproewe sal Donderdag, 18 Februarie 2016 vanaf 13:30 – 15:00 geskied.

Vul asseblief die onderstaande skeurstrokie in en stuur voor Woensdag, 10 Februarie 2016, terug aan

Juffrou Hanliëtte.

Groete