"Best of the West Netball Festival"

Finale Inligting En Program Vir "Best Of The West Netball Festival"

Jaarlikse "Best of the West Netball Festival" te Krugersdorp High School.
15 en 16 Februarie 2018.

Netbal: Sportisimokamp 23 - 25 Februarie 2018.

Dis tyd vir ons jaarlikse 0/9 tot 0/13 kamp ter voorbereiding van ons netbal seisoen.

Alle dogters het 'n gedrukte weergawe van die volledige inligtingstuk ontvang.

Indien nodig sien asb. aangeheg die volledige inligtingstuk soos uitgegee.