GSF: Huiswerk

 

GR. 1  Huiswerk  12 - 16 Feb.  2018

Mondeling 16 Februarie

Afr.  Huistaal Assesseringsweek

Maandag:  12 Februarie  Netbaloefening begin.   Rugby Inligtingsaand 18:00 in saal.

  • Afr:  Lees:  Ek kan bl. 1 en 2.

          Ouditiewe oefening in koerantboek.

  • Wisk:  Tel 10 voorwerpe akkuraat uit.

Dinsdag:  13 Februarie   Rugby oefening begin.

  • Afr:  Lees:  Ek kan bl. 3 en 4.

         Tel woorde in ʼn sin (koerantboek).                 

  • Wisk:  Oefen getalle 1-4, asook om die getalname een, twee, drie en vier te skryf.

Woensdag:  14 Februarie

  • Afr:  Lees:  Ek kan bl. 5 en 6.

          Flits uitknipsels.

          Herhaal sinne hardop (koerantboek).

  • Wisk:  Voltooi werkkaart oor 1 meer in koerantboek.  Leerders moet prente teken en nie die getal skryf nie.

Donderdag:   15 Februarie  Netbal Inligtingsaand 18:00 in saal.

  • Afr:  Lees:  Ek kan bl. 1 - 6.

                 Flits uitknipsels.

                 Skommel klanke om woorde te vorm (koerantboek).

  • Wisk:  Oefen dae van die week mondeling, asook watter dag was dit gister, vandag en môre.

Algemeen:

  • Onthou Markdag 14 Februarie. 

         Stuur asb. ’n geldjie in ’n gemerkte beursie of plastieksakkie.

         Bring rugsakkie of sak om jou markdag se goedjies in te pak.  

  • Leerders se boeke gaan deur die loop van die week huis toe. 

         Teken asb. op aangeduide plek. 

  • LO:

        Gr. 1 R                     - Do.

        Gr. 1 H, 1 L en 1 T   - Do.

        Gr. 1 C en 1 S          - Ma, Do.

        Dinsdag en Woensdag GEEN  LO - Juf. Marelise skryf eksamen.

 

Gr. 2 Huiswerk

Algemeen:

LO:

Gr. 2D Juf. Diedre - Maandag, Vrydag

Gr. 2V Juf. Laetitia - Maandag, Vrydag

Gr. 2R Juf. Rene - Donderdag, Vrydag

Gr. 2L Juf. Amanda - Maandag, Donderdag

Gr. 2N Juf. Zani - Donderdag, Vrydag

Dinsdag en Woensdag GEEN LO - Juf. Marelise skryf eksamen.

 

Maandag: 12 Februarie 2018 Nebal oefening begin

Rugby Inligtingsaand 18:00 in die saal.

Wisk:

  • Bring Vrydag ‘n klein boksie en ‘n bal saam skool toe vir Wisk. les.
  • GDO bl. 9

Afr:

  • Ruimlees bl. 4
  • Spelling: Meervoude van a- Skryfjuffrou s’n oor op bl. 7 en skryf die uitroepsin.
  • Leer Bl. 3 en 4 se Spelwoorde vir volgende week se

Assessering.

Eng:

  • Reader 1 p 17

 

Dinsdag: 13 Februarie 2018 Rugby oefening begin

Wisk:

  • Apie huiswerboek bl. 7 Hulp mag verleen word.

Afr:

  • Ruimlees bl. 6 tot by “Jêg, ek haat slange.”
  • Leer ook Bl. 5 en 6 se Spelwoorde vir volgende week se Assessering.

Eng:

  • Vocabulary list 1 nr. 98 - 105

 

Woensdag: 14 Februarie 2018 Valentynsdag Entrepreneurs: Markdag. 10:30-12:30

Bring ‘n geldjie in’n gemerkte beursie.

Wisk:

  • Apie huiswerboek bl. 9 Hulp mag verleen word.

Afr:

  • Ruimlees bl. 6
  • Spelling: Meervoude van e- Skryfjuffrou s’n oor op bl. 8 en skryf die sin.
  • Leer Bl. 7 en 8 se Spelwoorde vir volgende week se

Assessering. NET TOT BY DIE e - WOORDE SE MEERVOUDE.

Eng:

  • Vocabulary list 1 nr. 106 - 113

 

Donderdag: 15 Februarie 2018

Netbal: Inligtingsaand 18:00 in die saal.

Wisk:

  • GDO bl. 30 + 31

Afr:

  • Ruimlees bl. 7
  • Leerjou Spelling. Skryf a- en e woorde se meervoude onder Donderdag injou Spelboek.

Eng:

  • Vocabulary list 1 nr. 1 14 - 121

 

Vrydag: 16 Februarie 2018

Afrikaanse Assessering vind plaas.

  • Maak al jou potlode skerp.

 

Gr 3 Huiswerk vir die week:

(Onthou: Doen dit Maandag tot Donderdag)

  1. Spelling  (Geel Spellingboek)

          Afrikaans bl. Week 1 tot Week 4

          Engels      bl. GEEN

  1. Wiskunde  (Blou Wiskunde huiswerkboek)

         Kombinasie:             13                   bl. 7

         Maal- / Deeltafels:   52¸2 tot 90¸2  bl. 11

         Woordsomme:  Week 4                    bl. 30 vir Vrydag, 16/2

         Vrydag word daar ‘n groot Afrikaans speltoets geskryf.

Algemeen:

1. Afrikaanse Assessering begin die 16/2 met die voorbereide lees en spellingtoets Week 1 tot 4.

2. Markdag - 14/2 Bring geld saam in ’n gemerkte beursie.

3. Leerders se boeke gaan deur die loop van die week huis toe.  Teken asb. op aangeduide plek. 

 

Maandag:  12/02/2018   Netbaloefening begin.   Rugby Inligtingsaand 18:00 in saal.

Lees:

Afrikaans bl. _____  en  Engels  bl. _____

Ander:

1.  Teken Spellingtoets

2. Wisk. Plak horlosie op papierbord vir Do. 15/02

 

Dinsdag:   13/02/2018   Rugby oefening begin.

Lees:

Afrikaans bl. _____  en  Engels bl. _____

 

Ander:

1.  Wisk GDO bl. 36 en 37 (Slegs nommer 1 tot 4)

2. Engels Vocabulary list Week 4 nr. 1-8. (Flip file)

3. Onthou Markdag is môre.  Bring jou geld in ‘n gemerkte beursie.

 

Woensdag:   14/02/2018  Markdag  10:30-12:30

Lees:

Afrikaans bl. _____  en  Engels bl. _____

 

Ander:

1.  Wisk GDO bl. 26 en 27

2. Wisk: Onthou jou horlosie vir môre.

 

Donderdag:   15/02/2018

Rugby Inligtingsaand 18:00 in saal.

Lees:

Afrikaans bl. _____  en  Engels  bl. _____

 

Ander:

1.  Engels Vocabulary list Week 4 nr 9-15. (Flip file) 1.

2. Hersien dae v.d. week en maande v.d. jaar vir Maandag 19/02.   

 

Vrydag:    16/02/2018

Afrikaanse Assessering vind plaas.

 

ONTHOU  LO-KLERE

3A - Maandag en Donderdag

3F - Vrydag

3P - Donderdag

3V - Donderdag

3Z - Maandag en Vrydag

Dinsdag en Woensdag GEEN  LO - Juf. Marelise skryf eksamen.

 

Etikette