Netbal: Oefentye en bane.

Maandae, Dinsdae en Donderdae.

0/6 - Oefen in tuintjietyd.
0/7 - 13:00 - 14:00 - Baan C en Baan D
0/8 - 13:30 - 15:00 - Baan C
0/9 - 13:30 - 15:00 - Baan D
0/10 - 13:30 - 15:00 - Baan A
0/11 - 13:30 - 15:00 - Baan B
0/12 - 15:00 - 16:30 Baan A
0/13 - 15:00 - 16:30 Baan B

ONTHOU!

Dogters moet asb. springtoue en bal saambring. Moenie jul sonroom, tekkies en water vergeet nie.