GSF: Huiswerk

HuiswerkGR. 1 Huiswerk 5 - 9 Feb. 2018

Mondeling assessering 16 Februarie !!!!!!

Maandag: 5 Februarie

  • Geen skool a.g.v. Interlaer-atletiek.

Dinsdag: 6 Februarie

  • Afr: Leesboek 3: bl. 1 en 2.

         Knip uitknipsels van Leesboek 1 en 2 agter uit Leesboek.

         Bêre dit in ’n koevertjie of sakkie en flits elke dag.

  • Wisk: Oefen getalle 1-3, asook om die getalname een, twee en drie te skryf.
  • LV: Knip 2 prentjies van verskillende kulture uit, om op ’n A4 bladsy te pas, vir Donderdag.

Woensdag: 7 Februarie

  • Afr: Leesboek 3: bl. 3 en 4.

          Flits uitknipsels.

          Ouditiewe analise in koerantboek.

  • Wisk: Oefen getalle 1-3, asook wat kom voor, na en tussen die getalle.

Donderdag: 8 Februarie

  • Afr: Leesboek 3: bl. 5-8.

         Flits uitknipsels.

         Ouditiewe analise.

  • Wisk: Voltooi werkkaart oor 1 meer ( +1 ) in koerantboek.
  • LV: Bring weer jou klei en ‘n paar tandestokkies saam vir kuns.

LO - Proeftydperk

  • Leerders word voortaan toegelaat om slegs op die LO-dae by Juf Marelise

          skool toe te kom met amptelike LO klere.

         (Hulle mag in hulle LO-klere bly, mits dit ‘n kortbroekie is en nie ski-pants nie.)

         Sien dié geskakeerde dae.

  • Gr. 1 R - Di, Wo, Do.

          Gr. 1 H, 1 L en 1 T - Di, Wo, Do.

          Gr. 1 C en 1 S - Ma, Di, Do.

Algemeen:

  • Sien kriteria vir klasmondeling in koerantboek. Mondeling vind plaas op 16 Februarie.
  • Onthou fotogeld asb. Klasfoto’s kan nou bestel word.
  • Onthou klei en tandestokkies vir kuns.

 

Gr. 2 Huiswerk

Algemeen:

LO: Leerders word voortaan toegelaat om slegs op die LO-dae by Juf Marelise skool toe te kom met amptelike LO klere. Sien geskakeerde dae.

(Hulle mag in hulle LO klere bly, mits dit ’n kortbroekie is en nie ski-pants nie.)

Gr. 2D Juf. Diedre - Maandag, Woensdag, Vrydag

Gr. 2V Juf. Laetitia - Maandag, Woensdag, Vrydag

Gr. 2R Juf. Rene - Dinsdag, Donderdag, Vrydag

Gr. 2L Juf. Amanda - Maandag, Woensdag, Donderdag

Gr. 2N Juf. Zani -Woensdag, Donderdag, Vrydag

Handtekening ouer / voog: _______________________

Vrydag: Bring jou klei. (Sien resep in lêer)

Dinsdag: 6 Februarie 2018

Wisk:

  • Apie Huiswerkboek bl. 6

Afr:

  • Platinumleesboek 1 Bl. 5 tot 7
  • Skryf eie woorde met ee bl. 6 in Spelboek

Eng:

  • Vocabulary list 1 nr. 71 -84

Woensdag: 7 Februarie 2018

Wisk:

  • Skryf (en leer) die dae van die week. Kyk in Syferfiksboek bl. 26
  • Apie Huiswerkboek bl. 5

Afr:

  • Platinumleesboek 1 Bl. 8 tot 10
  • Eie woorde met oo bl.7 in Spelboek.

Eng:

  • Reader 1 p 14 -16

Donderdag: 8 Februarie 2018

Wisk:

  • Getalname 1 1 - 20. Leer die spelling. (Kyk in Syferfiks bl. 3)
  • Voltooi GDO boek bl. 7 regterkantste kolom.

Afr:

  • Platinumleesboek 1 Bl. 1 1 en 12
  • Eie woorde met uu bl.7 in Spelboek.
  • Leer Spelling. Skryf onder Donderdag in Spelboek.

Eng:

  • Vocabulary list 1 nr. 85-97

Lew:

  • Onthou jou klei vir môre se kuns. (Sien resep in lêer)

Vrydag: 9 Februarie 2018

  • Maak al jou potlode skerp.

 

Gr. 3 Huiswerk vir die week:

(Onthou: Doen dit Maandag tot Donderdag)

  1. Spelling (Geel Spellingboek)

Afrikaans Week 3

Engels Week 3

  1. Wiskunde (Blou Wiskunde huiswerkboek)

Kombinasie: 12 bl. 17

Maal- / Deeltafels: 2¸2 tot 50¸ 2 bl. 11

Woordsomme: Week 3 bl. 29 vir Vrydag, 9/2.

3. Lees 9/2- Leerders ontvang hul gediggies vir voorbereide lees.

Leerders kies een gediggie wat hul wil kom lees.

Voorbereide lees vir assessering vind plaas vanaf 16-20 Februarie 2018.

(Vrydag word daar Afrikaans- en Engelse speltoets en Wiskunde toets geskryf.)

 

Maandag: 5/02/2018

Interlaer atletiek - Geen skool.

Dinsdag: 6/02/2018

Lees:

Afrikaans bl. _____ en Engels bl. _____

Ander:

1. Teken Spellingtoets

2. Engels: Vocabulary list. Term 1 - Week 3 nr. 1-8 (Flip file)

Woensdag: 7/02/2018

Lees:

Afrikaans bl. _____ en Engels bl. _____

Ander:

1. Wisk GDO bl. 30 en 31 (Inhoudsmaat)

Donderdag: 8/02/2018

Lees:

Afrikaans bl. _____ en Engels bl. _____

Ander:

1. Wisk GDO bl. 34 en 35 (Datahantering)

2. Engels: Vocabulary list. Term 1 - Week 3 nr. 9-16 (Flip file)

ONTHOU LO-KLERE

Leerders word voortaan toegelaat om slegs op die LO-dae by Juf Marelise skool toe te kom met amptelike LO klere. Sien geskakeerde dae.

(Hulle mag in hulle LO klere bly, mits dit ‘n kortbroekie is en nie ski-pants nie.)

3A- Maandag, Dinsdag en Donderdag

3F - Dinsdag, Woensdag en Vrydag

3P- Dinsdag, Woensdag, Donderdag

3V- Dinsdag, Woensdag en Donderdag

3Z- Maandag, Dinsdag en Vrydag

 

Handtekening ouer / Voog ___________________

ALGEMEEN:

Gr. 3 leerders wat ‘n stalletjie wil huur by die Markdag op 14 Februarie moet asb. Vrydag, 9 Februarie, se opleiding bywoon vanaf 13:40 - 14:40.

Inskrywingsvorms is by juf. Annemarie in die kantoor beskikbaar.

Alle vorms moet Vrydag, 9 Februarie, ingehandig wees.

(Daar is slegs 70 verkooppunte beskikbaar.

Ouer hulp word nie toegelaat nie.)

Etikette