GSF: Huiswerk

GR. 1 Huiswerk 29 Jan - 2 Feb 2018

 

Maandag: 29 Januarie RO klassies begin

  • Afr: Lees: Hier is... bl. 1-4.

         Oefen om naam selfstandig te skryf.

  • Wisk: Oefen dae van die week mondeling. Leerders moet elke dag weet watter dag dit is, asook watter dag is dit môre en watter dag was dit gister?

 

         Dinsdag: 30 Januarie Geen RO vandag. Spuraand

  • Afr: Lees: Hier is... bl. 5-8.
  • Wisk: Tel vorentoe en terug van 0-20.

 

Woensdag: 31 Januarie

  • Afr: Lees: Hier is... bl. 9-12.
  • Wisk: Voltooi werkkaart oor patrone in koerantboek.

 

Donderdag: 1 Februarie RO klassies

  • Afr: Lees: Hier is... bl. 13-16.

          Bou woorde in koerantboek met o, a, s en m. Bv. os, mas, ens.

  • Wisk: Hersien vorms: Sirkel en vierkant. Soek voorbeelde van voorwerpe wat uit sirkels en vierkante bestaan in tydskrifte. Plak in koerantboek.

 

Algemeen: Proeftydperk

  • LO- Leerders word voortaan toegelaat om slegs op die LO-dae by Juf Marelise skool toe te kom met amptelike LO klere. (Hulle mag in hulle LO-klere bly, mits dit ‘n kortbroekie is en nie ski-pants nie.)

          Sien dié geskakeerde dae.

          Gr. 1 A en 1 H - Di, Wo, Do.

          Gr. 1 L en 1 T - Di, Wo, Do.

          Gr. 1 C en 1 S - Ma, Di, Do.

  • Ondersteun asb. die 0/13 netbaldogters by Ruimsig Spur op 30 Jan.
  • Onthou fotogeld asb.

          Individuele pakette beloop R100 en klasfoto’s kan teen R50 bestel word.

  • Bring asb. verskillende kleure geskenkpapier vir Vrydag se kuns skool toe.

 

Gr 2 Huiswerk

Algemeen:

LO: Proeftydperk

Leerders word voortaan toegelaat om slegs op die LO-dae by Juf Marelise skool toe te kom met amptelike LO klere. (Hulle mag in hulle LO klere bly, mits dit ’n kortbroekie is en nie ski-pants nie.)

Gr. 2D Juf. Diedre - Maandag, Woensdag, Vrydag

Gr. 2V Juf. Laetitia - Maandag, Woensdag, Vrydag

Gr. 2R Juf. Rene - Dinsdag, Donderdag, Vrydag

Gr. 2L Juf. Amanda - Maandag, Woensdag, Donderdag

Gr. 2N Juf. Zani -Woensdag, Donderdag, Vrydag

* Ondersteun asb. die 0/13 netbaldogters by Ruimsig Spur op 30 Jan.

Maandag: 29 Januarie 2018          Buitemuurse R0-klasse begin

Wisk:

  • Tel in 1’s tot by 60. Syferfiksboek bl. 2
  • GDO Wiskunde boek bl. 34 no. 3

Afr:

  • Platinumleesboek 1 Bl. 4 tot by ”karavaan skud nie.”
  • Spelling : o - eie woorde op bl. 4 in Spelboek.

Eng:

  • Reader 1 p 1 1-12

Dinsdag: 30 Januarie 2018     0/13 Spurfondsinsameling

Wisk:

  • Tel in 2’s tot by 60. Syferfiksboek bl. 10
  • GDO bl. 15 net no. 3

Afr:

  • Platinumleesboek 1 Bl. 4 tot by ”al die ander karavane.”
  • Woordbou- u bl. 5 in Spelboek.

Eng:

  • Vocabulary list 1 nr. 46- 58

Woensdag: 31 Januarie 2018

Wisk:

  • Tel in 10’e tot by 60. Syferfiksboek bl. 18
  • GDO bl. 15 net no. 5

Afr:

  • Platinumleesboek 1 Bl. 4 tot by ”Dit is regtig aaklig.”
  • Woordbou- aa bl. 5 in Spelboek.

Eng:

  • Reader 1 p 13

Donderdag: 1 Februarie 2018      Audiblox Inligtingsoueraand 18:00 in K22

Wisk:

  • Tel in 5’s tot by 60. Syferfiksboek bl. 16
  • GDO bl. 15 net no. 4
  • GDO bl. 14

Afr:

  • Platinumleesboek 1 Bl. 4
  • Leer Spelling. Skryf onder Donderdag in Spelboek.

Eng:

  • Vocabulary list 1 nr. 59-70

Vrydag: 2 Februarie 2018      Junior-Koorkamp

Bring 1 Papierbord skooltoe vir kuns.

  • Maak al jou potlode skerp.

 

Gr 3 Huiswerk vir die week:

(Onthou: Doen dit Maandag tot Donderdag)

1. Spelling (Geel Spellingboek)

Afrikaans bl. Week 2

Engels bl. Week 2

2. Wiskunde (Blou Wiskunde huiswerkboek)

Kombinasie: 11 bl. 7

Maal- / Deeltafels: 26x2 tot 45x2 bl. 9

Woordsomme: Week 2 bl. 28

vir Vrydag, 2/2/2018

3. LV : Bring tuisgemaakte of gekoopte klei saam skool toe vir Vrydag se kuns.

(Vrydag word daar Afrikaans- en Engelse speltoets en Wiskunde toets geskryf.)

4. Ondersteun asb. die 0/13 netbaldogters by Ruimsig Spur op 30 Jan.

Maandag: 29/01/2018    R0-klasse begin

Lees:

Afrikaans bl. _____ en Engels bl. _____

Ander:

1. Teken Spellingtoets

2. Wisk GDO bl. 12

Dinsdag: 30/01/2018    Spuraand

Lees:

Afrikaans bl. _____ en Engels bl. _____

Ander:

1. Wisk GDO bl. 42 en 43

2. Engels Vocabulary list: Term 1 Week 2 nr 1-8

Woensdag: 31/01/2018

Lees:

Afrikaans bl. _____ en Engels bl. _____

Ander:

1. Wisk GDO bl. 20 en 21

Donderdag: 01/02/2018          RO Inligtingsoueraand 18:00 K22

Lees:

Afrikaans bl. _____ en Engels bl. _____

Ander:

1. Wisk GDO bl. 46 en 47

2. Engels Vocabulary list: Term 1 Week 2 nr. 9 - 16

3. LV: Onthou jou klei vir môre se kuns.

ONTHOU LO-KLERE PROEFTYDPERK:

Leerders word voortaan toegelaat om slegs op die LO-dae by Juf Marelise skool toe te kom met amptelike LO klere. (Hulle mag in hulle LO klere bly, mits dit ‘n kortbroekie is en nie ski-pants nie.) Sien geskakeerde dae.

3A - Maandag, Dinsdag en Donderdag

3F - Dinsdag, Woensdag en Vrydag

3P - Dinsdag, Woensdag, en Donderdag

3V - Dinsdag, Woensdag en Donderdag

3Z - Maandag, Dinsdag en Vrydag

Etikette