Gr. 2 tot Gr. 7 - Eerste dag 17 Januarie 2018

Leerders moet asb. by die volgende punte hulle tasse neersit, hulle sal dus ook daar aantree sodra die klok lui om 07:30.

Die leerders sal dan na die saal geneem word vir saalopening en klasindelings.

Gr. 2 - Gr. 1-dogters se speelgrond.

Gr. 3 - Voor die saal.

Gr. 4 - Voor die tydelike klasse.

Gr. 5 - Voor Me. Daniëlle van Zijl se klas (K38)

Gr.6 - Voor Me. Hanneke Dreyer se klas (K43)

Gr. 7 - Voor die lapa.