GSF: Huiswerk

GR. 1  Huiswerk  25 - 29 Sept. 2017

Skool sluit Vrydag om 10:00.

 

Dinsdag:  26 September

 

  • Afr:   Hersien Ruimlees bl. 1-4.

        Aanvullende lees

             

  • Wisk:  GDO bl.  72 en 73

 

Woensdag:  27 September

 

  • Afr:   Hersien Ruimlees bl.  5-8.

 Aanvullende lees

 

  • Wisk:   GDO bl.  74 en 75
  • Geen LO môre a.g.v. Atletiek - huissport.

 

Donderdag:   28September

 

  • Afr:   Hersien Ruimlees bl. 9-10
  • Wisk:  GDO bl.  76 en 77
  • Ouermiddag en -aand

 Ouers moet leerders se rapporte persoonlik kom afhaal.

 

Vrydag:   29September

  • Skool sluit 10:00

 Geniet die vakansie

Maak seker jy het al jou skryfbehoeftes vir die   laaste kwartaal en dat potlode skerp is. 

Onthou ons gebruik ‘n 2H-potlood.

 

Algemeen:

  • LO- Onthou LO-klere asb.

Gr.  1A - Ma, Do.   

Gr.  1G - Ma, Di, Vr.

Gr.  1H & 1R- Di, Do.

Gr.  1S - Ma, Di, Do.

Gr.  1T - Di, Do.

  • Geen LO Woensdag 27 Sept. a.g.v   Atletiek - huissport.
  • Ouermiddag en -aand vind plaas op Donderdag 28 Sept. per afspraak.

 

GR. 2  Huiswerk  25 - 29 Sept. 2017

Algemeen:

Ouermiddag en -aand vind plaas op Donderdag, 28 September, per afspraak.

Ouers moet leerders se rapporte persoonlik kom afhaal.

LO: Gr. 2P en 2R -  Maandae, Woensdae en  Vrydae.

     Gr. 2L en 20 -  Dinsdae, Woensdae en Vrydae.

     Gr. 2D         - Maandae, Donderdae en Vrydae.

Dinsdag: 26 September 2017

Wisk: 

  • GDO Boek 2 bl. 4 + 5

Afr:

  • Platinum boek 4 bl.19
  • Eie woorde met -ng bl.34

Eng:  

  • Vocabulary list Term 4 nr. 1 - 18.

LV:

  • Geen LO môre a.g.v. Atletiek - huissport

Woensdag:  27 September 2017

Wisk: 

  • GDO Boek 2 bl. 6 + 7

Afr:

  • Platinum boek 4 bl.20
  • Eie woorde wat eindig met -d bl. 34
  • Afr GDO boek bl.62

Eng:

  • Reader 2 p. 34 - 37.

Donderdag: 28 September 2017

Ouermiddag en -aand slegs per afspraak.

Ouers moet leerders se rapporte persoonlik kom afhaal.

Wisk: 

  • GDO Boek 2 bl. 16 + 17

Afr:

  • Platinum boek 4 bl. 21
  • Leer spelling en skryf onder Donderdag om te oefen bl. 34 vir môre se Diktee

Eng: 

  • Vocabulary list Term 4 nr. 19 - 35.

Vrydag: 29 September 2017

  •   Skool sluit 10:00
  • Geniet die vakansie
  • Maak seker jy het al jou skryfbehoeftes vir die laaste kwartaal en dat jou potlode skerp is.
  • Onthou ons gebruik ‘n 2H-potlood.

GR. 3 HUISWERK – 25  – 29 SEPTEMBER  2017

Ouermiddag en -aand vind plaas op Donderdag, 28 September, per afspraak.

Ouers moet leerders se rapporte persoonlik kom afhaal.

Skool sluit Vrydag 29/09 om 10:00.

 Huiswerk vir die week:

Onthou doen dit van Dinsdag - Donderdag

1. Wiskunde (Wiskunde huiswerkboek)

Kombinasie: 25-30  Eie boekie.

Maal- / Deeltafels: 1x5 tot 20x5 Eie boekie.

Dinsdag: 26/09/2017

Lees:

1. Afrikaans bl. _____  en  Engels bl. _____

2. Wisk. GDO bl. 30 + 31.

3. Geen LO môre a.g.v. Atletiek - huissport

Woensdag:  27/09/2017

Lees:

1. Afrikaans bl. _____  en  Engels bl. _____

2. Wisk. GDO bl. 36 + 37  

Donderdag:   28/09/2017

Lees:

1. Afrikaans bl. _____  en  Engels bl. _____

Ouermiddag en –aand per afspraak.

Vrydag: 29/09/2017

  •   Skool sluit 10:00
  • Geniet die vakansie.
  • Maak seker jy het al jou skryfbehoeftes vir die laaste kwartaal en dat jou potlode skerp is.

Onthou ons gebruik ‘n 2H-potlood.

ONTHOU  LO-KLERE

3A & 3K – Donderdag en Vrydag

3C & 3V – Dinsdag

3B          – Dinsdag en Vrydag

 

Etikette