Gr. R-tuintjie opgradering

Ons Gr. R-leerders het vandag heerlik baljaar op hulle nuwe grasperk wat opgegradeer is tydens die skoolvakansie.

Baie dankie aan Mnr. Ferde de Witt van Artificial Grass Gauteng ons tuintjie lyk pragtig.

Vir kwotasies kan u Mnr. de Witt direk kontak op 082 456 0829.

Gal-image