GSF: Huiswerk

GR. 1  Huiswerk 19 - 23 Mrt.  2018

Maandag:  19 Maart

  • Afr:  Lees:  Kolom 1.

        Knip en flits uitknipsels.      

  • Wisk:  GDO boek bl.  66 en 67.

Dinsdag:  20 Maart

  • Afr:  Lees:  Kolom 2  

        Pak klanke (uitknipsels) en bou woorde daarmee.                          

  •   Wisk:   GDO boek bl.  68 en 69.

Woensdag:  21 Maart

  • Publieke Vakansiedag

Donderdag:   22 Maart

  • Roodie-Reis Beplanningsvergadering om 18:00 in die skoolsaal  vir

         klasverteenwoordiger/s en enige ander belangstellendes.

  • Afr:  Lees:  Kolom 2      
  • Wisk:  GDO boek bl.  70 en 71.

Algemeen:

LO:

Leerders mag slegs op die donker gedrukte dae met LO klere aan skool toe kom.

Gr. 1 R                     - Do.

Gr. 1 H, 1 L en 1 T   - Di,

Gr. 1 C en 1 S          - Di, Do.

LO - Kom met skoolklere aan.

Gr. 1 R                     - Di.

Gr. 1 H, 1 L en 1 T   - Do.

Gr. 1 C en 1 S         - Ma.

 

Gr.2 Huiswerk 19 - 23 Maart 2018

Algemeen:

LO:

Gr. 2D Juf. Diedre - Maandag, Vrydag

Gr. 2V Juf. Laetitia - Maandag, Vrydag

Gr. 2R Juf. Rene - Dinsdag, Donderdag, Vrydag

Gr. 2L Juf. Amanda - Maandag, Donderdag

Gr. 2N Juf. Zani - Donderdag, Vrydag

Maandag: 19 Maart 2018

Wisk:

  • Apie huiswerkboek bl. 8

Afr:

  • Ruimlees bl. 13
  • Skryf eie woorde met uu en skryf die sin injou spelboek bl. 1 1.

Eng:

  • Reader 1 P.30-33

Dinsdag: 20 Maart 2018 

Wisk: 

  • Apie huiswerkboek bl. 13 

Afr:

  • Ruimlees bl. 14
  • Skryf eie woorde met ei in spelboek en ook die sin.

Eng:

  • Vocabulary list 1 nr. 187 - 195

Woensdag: 21 Maart 2018 : Menseregtedag

Donderdag: 22 Maart 2018

Roodie-Reis Beplanningsvergadering vir klasverteenwoordiger/s en enige ander belangstellendes om 18:00 in die skoolsaal.

Wisk: 

  • Apie huiswerkboek bl. 15 + 16

Afr:

  • GDO boek: Begripstoetsie bl. 18 en 19
  • Skryf eie woorde met y in spelboek en ook die sin.
  • Hersien uu meervoude, ei en y woorde vir môre se Diktee.

Eng:

  • Vocabulary list 1 nr. 196 - 204

Vrydag: 23 Maart 2018

  • Maak al jou potlode skerp.

 

Gr. 3 Huiswerk

Roodie- Reis beplanningsvergadering vir die klasverteenwoordiger/s en enige ander belangstellendes op Donderdag 22/3 om 18:00 in die skoolsaal.

(Onthou: Doen dit Maandag tot Donderdag)

  1. Spelling : (Geel Spellingboek)

          Afrikaans: Week 7

          Engels:      Week 7    

  1. Wiskunde:  (Blou Wiskunde huiswerkboek)

          Kombinasie:               17                   bl. 7

          Maal- / Deeltafels:    48¸3 tot 90¸3   bl. 11

          Woordsomme: Week 8 bl. 34 vir Vrydag 23/3

          Vrydag word daar ‘n groot Afrikaanse speltoets geskryf.

Maandag:   19/3/2018

Lees:

Afrikaans bl. _____  en  Engels  bl. _____

Ander:

1.  Eng: Vocabulary list week 8 nr 1-8

Dinsdag:   20/3/2018

Lees:

Afrikaans bl. _____  en  Engels bl. _____

Ander:

1. Wisk GDO bl 14 en 15 vir 22/3

2. Eng: Vocabulary list week 8 nr 9-15

Woensdag:   21/3/2018 Menseregtedag

Donderdag:   22/3/2018 Roodie-Reisvergadering

Lees:

Afrikaans bl. _____  en  Engels  bl. ____

ONTHOU  LO-KLERE

3A - Maandag, Dinsdag en Donderdag

3F - Dinsdag en Vrydag

3P - Dinsdag en Donderdag

3V - Dinsdag en Donderdag

3Z - Maandag, Dinsdag en Vrydag

 

Etikette