GSF: Huiswerk

GR. 1  Huiswerk 12 - 16 Mrt.  2018

Beheerliggaamverkiesing 12  Mrt. om 18:00.

Engels en Wisk. Assesseringsweek

Maandag:  12 Maart

  • Afr:  Lees:  Leesboek 5 bl.  13.

        Flits klanke en woorde      

  • Wisk:  GDO boek bl.  58 en 59.

Dinsdag:  13 Maart

  • Afr:  Lees:  Leesboek 5 bl.  14                      
  • Wisk:   GDO boek bl.  60 en 61.

Woensdag:  14 Maart

  • Afr:  Lees:  Leesboek 5 bl.  15

       Wisk:  GDO boek bl.  62 en 63.

Donderdag:   15 Maart

  • Afr:  Lees:  Leesboek 5  bl.  16

       Flits klanke en woorde

  • Wisk:  GDO boek bl.  64 en 65.

Algemeen:

LO:

Leerders mag slegs op die donker gedrukte dae met LO klere aan skool toe kom.

  • Gr. 1 R                  - Wo, Do.

       Gr. 1 H, 1 L en 1 T   - Di, Wo,

       Gr. 1 C en 1 S          - Di, Do.

LO - Kom met skoolklere aan.

  • Gr. 1 R                   - Di.

       Gr. 1 H, 1 L en 1 T   - Do.

       Gr. 1 C en 1 S          - Ma.

 

Gr. 2 Huiswerk

Algemeen: Wiskunde en Engelse Assesseringsweek

LO:

Leerders mag slegs op die donker gedrukte dae met LO klere aan skool toe kom.

Gr. 2D Juf. Diedre - Maandag, Woensdag, Vrydag

Gr. 2V Juf. Laetitia - Maandag, Woensdag, Vrydag

Gr. 2R Juf. Rene - Dinsdag, Donderdag, Vrydag

Gr. 2L Juf. Amanda - Maandag, Woensdag, Donderdag

Gr. 2N Juf. Zani -Woensdag, Donderdag, Vrydag

Maandag: 12 Maart 2018

Beheerliggaamverkiesing: Ouerverkiesing

Wisk:

  • Getalbewerkings agter in Apie huiswerkboek.
  • Leer x2 in Syferfiksboek bl.10

Afr:

  • Platinum Leesboek 1, bl. 22 en 23
  • Spelling: Meervoude van aa- Skryf juffrou sin oor op bl. 10 en skryf die lys in alfabetiese volgorde.

Dinsdag: 13 Maart 2018 

Wisk: 

  • Hersien Groepering - Apie Huiswerkboek bl. 10 + 12 Afr:
  • Platinum Leesboek 1, bl. 24
  • Spelling: Meervoude van ee- Skryf juffrou sin oor op bl. 10 en skryf die sin.
  • Lees jou aanvullende leesboekie vir Mamma. Mamma moet dit in jou eie woordeboekie teken.

Woensdag: 14 Maart 2018

Helderkruin netbaltoernooi

Wisk: 

  • Hersien Geld - SLEGS Apie Huiswerkboek bl. 18

Afr:

  • GDO boek bl. 10 en 1 1
  • Spelling: Meervoude van oo- Skryf juffrou sin oor op bl. 1 1 en skryf die sin.
  • Lees jou aanvullende leesboekie vir Mamma. Mamma moet dit in jou eie woordeboekie teken.

Donderdag: 15 Maart 2018

Wisk: 

  • Tyd - Apieboek bl. 12 + Syferfiks bl. 20

Afr:

  • GDO boek bl.12 (Net sinne onderaan die bladsy)
  • Skryf jou spelwoorde onder Donderdag in jou Spelboek en lêer vir môre se diktee.
  • Lees jou aanvullende leesboekie vir Mamma. Mamma moet dit in jou eie woordeboekie teken.

Vrydag: 16 Maart 2018

  • Maak al jou potlode skerp.

 

Gr 3 Huiswerk

Wiskunde en Engels Assessering 12-16 Maart 2018

Huiswerk vir die week:

(Onthou: Doen dit Maandag tot Donderdag)

  1. Spelling  (Geel Spellingboek)

         Afrikaans GEEN

         Engels      Week 1-6

  1.  

        GEEN - As gevolg van Assessering.

        Wiskunde  (Blou Wiskunde huiswerkboek)

        Kombinasie

        Maal- / Deeltafels:  

        Woordsomme: 

Vrydag word daar groot Engelse speltoets geskryf.

Maandag:   12/3/2018 Beheerliggaamverkiesing

Lees:

Afrikaans bl. _____  en  Engels  bl. _____

Ander:

1.  Trek Wisk. Kwartaal 2 boek oor.

2.  Hersien Wisk. Huiswerkboek bl. 68 (Geld)

3.  Hersien Engels Spelling Week 1-2.

Dinsdag:   13/3/2018

Lees:

Afrikaans bl. _____  en  Engels bl. _____

Ander:

1.  Hersien Wisk. Huiswerkboek bl. 24 (2D-vorms)

2.  Hersien Engels Spelling Week 3-4

Woensdag:   14/3/2018

Lees:

Afrikaans bl. _____  en  Engels bl. _____

Ander:

1.  Wisk GDO bl. 66 en 67 (Getalpatrone)

2.  Hersien Engels Spelling Week 5-6

Donderdag:   15/3/ 2018

Lees:

Afrikaans bl. _____  en  Engels  bl. _____

Ander:

1.  Wisk. Huiswerkboek bl. 16 tot 20 (Hersien tyd)

2.  Wisk. Huiswerkboek bl. 69 en 70 (Hersien tyd)

3.  Hersien Engels Spelling Week 1-6 vir môre se speltoets.

ONTHOU  LO-KLERE

Leerders mag slegs op die donker gedrukte dae met LO klere aan skool toe kom.

3A- Maandag, Dinsdag en Donderdag

3F - Dinsdag, Woensdag en Vrydag

3P- Dinsdag, Woensdag, Donderdag

3V- Dinsdag, Woensdag en Donderdag

3Z- Maandag, Dinsdag en Vrydag

Etikette