Kommunikasie vanaf die skool.

Stoor asb. die volgende nommer op u foon 081 403 8180. Indien ons u kontak vanaf die skool sal die nommer verskyn. U kan ongelukkig nie terugskakel op die nommer nie maar wel op 011 764 2920.