Roodie Karnaval - Program 5 - 7 Mei 2017.

LAERSKOOL ROODEKRANS SE JAARLIKSE FONDSINSAMELINGSPROJEK

ROODIE NAWEEK 5 - 7 MEI 2017

    VRYDAG, 5 MEI 2017:

Geesvangdag

Drag:  LO hempie, skoolbaadjie met denimlangbroek (of enige ander langbroek).

Periode 6-8 van ‘n Woensdagrooster word gevolg. Bring boeke asb.

Roodiedag groepfoto’s word geneem met baniere.