Redenaars: Gr. 4 - Gr. 7 Program Vir Interne Kompetisie - 21 Februarie
Gr. 4- tot Gr. 7-seuns neem vandag, 21 Februarie 2018 om 14:00 deel aan ons jaarlikse interne redenaarskompetisie in die personeelkamer.
Gr. 4- tot Gr. 7-seuns neem vandag, 21 Februarie 2018 om 14:00 deel aan ons jaarlikse interne redenaarskompetisie in die personeelkamer.
Gr. 4- tot Gr. 7-dogters neem vandag, 21 Februarie 2018 om 14:00 deel aan ons jaarlikse interne redenaarskompetisie in die personeelkamer.
Baie sterkte!
Daar is jaarliks stalletjies beskikbaar by die Roodie-dag wat die jaar op Saterdag, 5 Mei plaasvind.
Hiermee die bepalings en voorwaardes sowel as die stalletjie-besprekingsvorms.
Gr. 1 - 3 Huiswerk
Kwartaal 1
Week 19 - 23 Feb. 2018
Gr. 4 tot Gr. 6 - NW en Tegnologie afbakenings
Gr. 7 - NW afbakening
20 Februarie 2018
Finale Inligting En Program Vir "Best Of The West Netball Festival"
Jaarlikse "Best of the West Netball Festival" te Krugersdorp High School.
15 en 16 Februarie 2018.
Gr. 1-3 Huiswerk
Kwartaal 1
Week 12 - 16 Feb. 2018
Onthou:
Tekkies, sonroom, water, jou eie springtou en bal.
Gr. 4 tot Gr. 7
Wiskunde afbakenings
15 Februarie 2018
Gr. 1-3 Huiswerk
Kwartaal 1
Week 5-9 Feb. 2018
Gr. 4 tot Gr. 7
Engelse afbakenings
8 Februarie 2018
Belangrike inligting rakende slaagvereistes vir Gr. 4 tot 7 soos deurgegee op die Ouerinligtingsaande.